Adventskalender
R400.00 – R600.00Price range: R400.00 through R600.00
Tel af na Kersfees met ’n klein verrassing vir elke dag. Elke kalender word met die hand gepak, so bestel betyds.
Aflewering by ’n Pudo-kluis is altyd gratis. Indien u verkies dat u pakkie by u deur afgelewer word, is daar ’n ekstra fooi van R50.