Maandelikse bederf
R250.00
Gee jouself of iemand besonders die geskenk om elke 2de maand ’n vars verrassing te ontvang. Dit is ’n vrolike manier om ’n gewone maand net ’n bietjie mooier te maak.
- Pakkie sluit skryfbehoeftes, juweliersware, haarbykomstighede, iets vir die kombuis ens. in.
- R250 elke 2de maand.
- ’n Liefdevolle bederf vir jouself of iemand anders.
Aflewering by ’n Pudo-kluis is altyd gratis. Indien u verkies dat u pakkie by u deur afgelewer word, is daar ’n ekstra fooi van R50.


